2024 Lenten Reflections – Afrikaans

Ons land is nou besig om gereed te maak vir die 2024 nasionale en provinsiale verkiesings. Ons het

goeie rede om dankbaar te wees dat ons nog oor ons demokratiese reg beskik om na die stembus te

gaan en vrylik ons leiers te kies. Ons gee erkenning aan die uitstekende werk van die Onafhanklike

Verkiesingskommissie en die pogings van sovele om ons samelewing van geweld vóór en ná die

verkiesing te vrywaar.

Facebooktwitteryoutube

Facebooktwitterlinkedinmail

Leave a Reply